Back to Search Start Over

Gerugte van 'n ontvoering

Authors :
Chris Karsten
Chris Karsten
Publication Year :
2021

Abstract

Wanneer Harry asemskep tussen sy omswerwinge deur Afrika, kom kuier hy by sy geliefde ma in Johannesburg. Gusta is veral na aan sy hart ná sy pa haar vir'n jonger pop gelos het. Gelukkig weet Harry sy is veilig daar bo in haar luukse penthouse in Ponte Towers. Teen die tyd dat Harry in Oos-Afrika opgespoor word, is sy ma al dae lank dood. Harry kry die reuk van'n groot gekonkel. Nie eens daai parmantige Ella Neser gaan hom keer nie. Nog'n hoogtepunt in Chris Karsten se Ella Neser-oeuvre.

Details

Language :
Afrikaans
ISBNs :
9780798182393 and 9780798182409
Database :
eBook Index
Journal :
Gerugte van 'n ontvoering
Publication Type :
eBook
Accession number :
3036467