Back to Search Start Over

Herontdek jou selfvertroue : Sewe stappe na ’n nuwe jy

Authors :
Rolene Strauss
Rolene Strauss
Publication Year :
2021

Abstract

Is jy'n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het. Dié boek is'n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.

Details

Language :
Afrikaans
ISBNs :
9780624091813 and 9780624091820
Database :
eBook Index
Journal :
Herontdek jou selfvertroue : Sewe stappe na ’n nuwe jy
Publication Type :
eBook
Accession number :
3031149