Back to Search
Start Over
Skadukant
- Publication Year :
- 2020
-
Abstract
- Die verminkte lyk van'n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre O'Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister word. Sy word die prooi in'n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.
- Subjects :
- Afrikaans fiction
Murder--Investigation--Fiction
Women--Crimes against--Fiction
Subjects
Details
- Language :
- Afrikaans
- ISBNs :
- 9780795709876 and 9780795709883
- Database :
- eBook Index
- Journal :
- Skadukant
- Publication Type :
- eBook
- Accession number :
- 2575105