Back to Search
Start Over
Christine le Roux Keur 4
- Publication Year :
- 2018
-
Abstract
- In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie'n vasbeslote vrou moet onderskat nie. In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler'n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na'n onwaarskynlike kandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. Sý sal na Nicolas se kinders kyk en sommer ook'n vrou vir hom soek. In Om lief te hê aanvaar Hester Verster'n pos by'n plaasskool omdat sy wil wegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandig teenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisies nie. In'n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brink te trou, al hunker sy na Colin Viljoen – die man wat sy tydens haar vakansie in Durban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein vir Colin raak, met rampspoedige gevolge.
- Subjects :
- Widowers--Fiction
Afrikaans fiction
Subjects
Details
- Language :
- Afrikaans
- ISBNs :
- 9780798177542 and 9780798177559
- Database :
- eBook Index
- Journal :
- Christine le Roux Keur 4
- Publication Type :
- eBook
- Accession number :
- 2098939