Back to Search Start Over

Do the prophetic and reformist approaches in Christian ethics exclude one another? A responsibility ethics attempt at reconciliation

Authors :
D. Etienne de Villiers
Source :
In die Skriflig, Vol 46, Iss 1, Pp e1-e8 (2012)
Publication Year :
2012
Publisher :
AOSIS, 2012.

Abstract

In the article the view that was expressed in, inter alia, the Kairos Document, that the prophetic and reformist approaches in Christian Ethics exclude one another, was challenged. A case was argued against this view by drawing on Reinhard Kratz’s book on the latest research findings on prophecy in the Old Testament, James Gustafson’s distinction of four modes of moral discourse and Walter Brueggemann’s view that prophetic texts are acts of imagination that offer and purpose ‘alternative worlds’. The conclusion was that the prophetic and reformist approaches rather complement, overlap and interpenetrate one another. In the last part of the article an argument was presented that both of the two approaches can be accommodated and integrated in a Christian ethics of responsibility. Sluit die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike etiek mekaar uit? ‘n Verantwoordelikheidsetiese poging tot versoening. In die artikel is standpunt ingeneem teen die beskouing wat onder andere in die Kairos Dokument uitdrukking vind, dat die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike Etiek mekaar uitsluit. ‘n Saak is beredeneer teen hierdie beskouing met ‘n beroep op Reinhard Kratz se boek oor die nuutste bevindings oor Ou Testamentiese profesie, James Gustafson se onderskeiding van vier modi van morele diskoers en Walter Brueggemann se beskouing dat profetiese tekste verbeeldingryk aan ons die moontlikheid van ‘n alternatiewe wêreld voorhou. Die gevolgtrekking was dat die profetiese en hervormingsbenaderings mekaar eerder aanvul, oorvleuel en bevrug. In die laaste gedeelte van die artikel was geredeneer dat beide hierdie benaderings geakkommodeer en geïntegreer kan word in ‘n Christelike etiek van verantwoordelikheid.

Details

Language :
Afrikaans, German, English, Dutch; Flemish
ISSN :
10186441 and 23050853
Volume :
46
Issue :
1
Database :
Directory of Open Access Journals
Journal :
In die Skriflig
Publication Type :
Academic Journal
Accession number :
edsdoj.8028039128654dd5bcd97daadb969116
Document Type :
article
Full Text :
https://doi.org/10.4102/ids.v46i1.38