Back to Search
Start Over
PERSOONSNAME IN ZULU.
- Source :
-
South African Journal of Linguistics . Jan1987, Vol. 5 Issue 1, p170-189. 20p. - Publication Year :
- 1996
-
Abstract
- 'n Zulu-persoon kan tot ses tipes name hê waarvan drie gruepname en drie individuele name kan wees. Uitgesonderd die amagama esilingu (“Blanke name”) het name duidelike betekenisse wat verband hou met bepaalde omstandighede of kenmerke. Die groepname is uiteraard beperk in getal en nuwe groepname ontstaan slegs met verloop van tyd. Daarenteen word individuele name (veral amagama asekhaya of “tuisname”) voortdurend deur middel van 'n verskeidenheid morfologiese moontlikhede qeskep. Dit het 'n voortdurende vernuwing ten opsigte van persoonsname tot gevolg, hoewel daar ongelukkig ook tekens van 'n verstarring in hierdie verband is. [ABSTRACT FROM PUBLISHER]
Details
- Language :
- English
- ISSN :
- 10118063
- Volume :
- 5
- Issue :
- 1
- Database :
- Academic Search Index
- Journal :
- South African Journal of Linguistics
- Publication Type :
- Academic Journal
- Accession number :
- 76189351
- Full Text :
- https://doi.org/10.1080/10118063.1987.9724250