English: The Close Corporations Act requires that the annual financial statements of close corporations must, in conformity with generally accepted accounting practice appropriate to the business of the corporation, fairly present the state of affairs of the corporation at the end of the financial year concerned, and the results of its operations for that year. According to generally accepted accounting practice, the objective of financial statements is to provide useful information about the enterprise to the primary user groups of the financial statements, independent of the size of the entity. The primary user groups of the financial statements of close corporations are the members, SARS and bankers. The recognition, measurement and disclosure requirements contained in the Statements of GAAP do not give rise to cost-effective and useful information being provided to the users of financial statements of close corporations and other small entities, because these users do not require the extensive information provided in general purpose financial statements. Consequently, an accounting standard is required to differentiate between general and limited purpose financial statements. In South Africa, the Limited Purpose Financial Reporting Standards (LPFRS) were developed. The modifications stipulated in this LPFRS mainly relate to the disclosure requirements that were reduced, with only a few alternatives allowed to the recognition and measurement criteria relating to deferred tax and financial instruments. These developments may not be sufficient enough for the purposes of close corporations. Accordingly, the study recommends that a formal, separate set of simplified differential reporting standards be developed for the purpose of close corporations. To be acceptable, the reporting method should meet most of the information needs of the users of the financial statements of close corporations and other small entities, and simultaneously provide cost-effective informati, Afrikaans: Die Wet op Beslote Korporasies vereis dat die finansiële state van beslote korporasies in ooreenstemming met algemene aanvaarde rekeningkundige praktyk, geskik vir die besigheid van die korporasie, ‘n getroue weergawe moet wees van die stand van sake van die korporasie aan die einde van die finansiële jaar ter sprake en die resultate van die besigheid vir daardie jaar. Die doel van finansiële state volgens algemene aanvaarde rekeningkundige praktyk, is om bruikbare inligting oor die entiteit aan die primêre gebruikers van die finansiële state te verskaf, ongeag die grootte van die entiteit. Die primêre gebuikers van die finansiële state van beslote korporasies is die lede, SARS en banke. Die erkenning, meting- en openbaarmakingsvereistes soos vervat in die Standpunte van Algemene Aanvaarde Rekeningkunde Praktyk (AARP), verskaf nie koste-effektiewe en bruikbare inligting aan die gebruikers van die finansiële state van beslote korporasies en ander klein entiteite nie, aangesien die gebruikers nie die uitgebreide inligting soos verskaf deur algemene doel finasiële state, vereis nie. Gevolglik word ‘n rekeningkundige standaard vereis wat onderskei tussen algemene en beperkte doel finanisiële state. In Suid-Afrika is die Beperkte Doel Finansiële Verslagdoening Standaarde ontwikkel. Die modifikasies uiteengesit in hierdie Beperkte Doel Finansiële Verslagdoening Standaarde hou hoofsaaklik verband met die openbaarmakingsvereistes wat verminder is, met slegs beperkte alternatiewe toegelaat rakende die erkenning- en metingsvereistes, wat verband hou met uitgestelde belasting en finansiële instrumente. Hierdie ontwikkelinge mag dalk nie voldoende wees vir die doel van beslote korporasies nie. Gevolglik beveel hierdie studie aan dat ‘n formele, afsonderlike stel vereenvoudigde standaarde ontwikkel word vir die doel van beslote korporasies. Om aanvaarbaar te wees moet die verslagdoeningsmetode aan die meeste van die inligtings behoeftes van die gebruikers van die fina