Van Schalkwyk, Charles Petrus Benjamin, Hugo, A., Hugo, C. J., Van Schalkwyk, Charles Petrus Benjamin, Hugo, A., and Hugo, C. J.
English: Boerewors is a South-African fresh sausage, made from beef and pork and flavoured with salt, pepper and various spices, especially coriander. It may contain a maximum of 450 mg/kg SO2 as preservative. Until recently, the use of SO2 has had GRAS (Generally Regarded as Safe) status. Investigations have indicated certain asthmatic individuals were placed at risk by relatively small amounts of sulphites. The increased demand for minimally processed, extended shelf-life foods have renewed interest in exploitation of natural antimicrobials for food preservation uses. The aim of this study was to evaluate the efficacy of Citrox as a natural preservative in Boerewors. Citrox comprises of a range of phyto-alexins derived from the pith and rind of green Bergamont oranges and fruit acids. Seven Boerewors models were made following a typical commercial procedure: the control containing no preservative, current dosage of SO2 in Boerewors (450 mg/kg), two dosages of Citrox on its own at 1% and 2% addition, a reduced amount of SO2 (100 mg/kg) on its own and Citrox in combination with reduced amounts of SO2 (1% Citrox + 100 mg/kg SO2 and 2% Citrox + 100 mg/kg SO2). The models were stored at 4 ºC for 6 days under retail display conditions. The models were evaluated every 48 hours for microbiological growth as expressed by total aerobic plate count (TAPC), coliform count, Staph. aureus count, yeast and mould count. The models were also evaluated every 48 hours for colour changes as expressed by the colour a* value (redness), colour b* value (yellowness) and colour L* value (lightness). The models were evaluated after 6 days, and again after 100 days storage at -18 ºC, for lipid oxidation as expressed by TBARS (thiobarbituric acid reactive substance). The models were also evaluated organoleptically by a sensory panel. It was established that all the treatments had significantly lower counts than the control over the 6 day storage period on TAPC. There was no significant diffe, Afrikaans: Boerewors is ‘n Suid-Afrikaanse wors wat gemaak word van bees- en varkvleis en dit word gegeur met sout, peper en verskeie speserye, veral koljander. Dit mag ‘n maksimum van 450 mg/kg SO2 bevat. Tot onlangs het die gebruik van SO2 GRAS (Generally Regarded as Safe – Algemeen Aanvaar as Veilig) status geniet. Ondersoeke het bevind dat sekere asmatiese individue op risiko geplaas word deur relatiewe klein hoeveelhede sulfiete. Die onlangse vraag na minimaal geprosesseerde voedsels met verlengde rakleeftyd het hernude belangstelling in die gebruik van natuurlike antimikrobiese middels vir voedselpreservering laat ontstaan. Die doel van die studie was om die doeltreffendheid van Citrox as ‘n natuurlike preserveermiddel in Boerewors te ondersoek. Citrox bestaan uit ‘n reeks fito-aleksiene, verkry uit die pit en skil van groen Bergamont lemoene, en vrugte sure. Sewe Boerewors modelle is gemaak deur die tipiese kommersiële metode te gebruik: die kontrole met geen preserveermiddel, huidige toediening van SO2 in Boerewors (450 mg/kg), twee toedienings van Citrox teen 1% en 2% op sy eie, ‘n verminderde hoeveelheid van SO2 (100 mg/kg) op sy eie en Citrox in kombinasie met verminderde hoeveelhede SO2 (1% Citrox + 100 mg/kg SO2 en 2% Citrox + 100 mg/kg SO2). Die modelle is gehou by 4 ºC vir 6 dae onder kleinhandel-uitstal kondisies. Die modelle is elke 48 uur geëvalueer vir mikrobiese groei soos uitgedruk in totale aerobiese plaat tellings (TAPT), koliforme tellings, Staph. aureus tellings, gis en skimmel tellings. Die modelle was ook elke 48 uur geëvalueer vir kleur veranderinge soos uitgedruk deur die kleur a* (rooiheid), kleur b* (geelheid) en kleur L* (ligtheid) waarde. Die modelle is na 6 dae, en weer na 100 dae geberg by -18 ºC, geëvalueer vir lipied oksidasie soos uitgedruk deur TBSRS (tiobarbitiensuur reaktiewe stowwe). Die modelle is ook organolepties geëvalueer deur ‘n sensoriese paneel. Daar is gevind dat al die behandelings betekenisvol laer tellings na die