1. Houding teenoor televisie-advertensie : 'n psigometriese perspektief
- Author
-
Joubert, Johan Pierre Retief, Mauer, K. F. (Karl Fredrick), 1941, Joubert, Johan Pierre Retief, and Mauer, K. F. (Karl Fredrick), 1941
- Abstract
Dit is belangrik vir bemarkingsorganisasies om die effek van bemarkingsaksies en meer spesifiek reklame te meet van wee eskalerende koste-oorwegings. Wat die rol van reklame in verbruikersgedrag betref, is die belewing van of houding-teenoor-reklame konsepte van sentrale be lang. Aangesien die term bel ewing meer beskrywend is oor die impak wat advertensies op verbruikers het word hierdie term algemeen gebruik. Hierdie studie ondersoek die konsep advertensiewaardering en ontleed die invloed daarvan op advertensiebelewing. Die kyker-responsprofiel soos deur Schlinger (1979) ontwikkel, word algemeen gebruik om televisiekykers se houding teenoor televisie-advertensies te meet. Hierdie studie poog om die toepaslikheid en geldigheid van die kyker-responsprofiel onder Suid-Afrikaanse televisiekykers te ondersoek. Die navorsingsmetode het uit twee fases bestaan. Die eerste fase was meer kwalitatief van aard, en ondersoek kykers se kognitiewe struktuur van houding teenoor televisie-advertensies. Die teoretiese uitgangspunt tydens hierdie fase is persoonlike-konstrukteorie. Repertoriumrooster onderhoude is met 50 volwasse televisiekykers (ouer as 16 jaar) uit verskillende taalgroepe gevoer. Daar is bevind dat kykers gemiddeld ses konstrukte gebruik ten einde die waarderingsvlak van advertensies te bepaal. 313 Konstrukte is in totaal deur die 50 respondente ontlok. Hierdie konstruke is deur individuele roosterontledings en ooreenkomsanalise tot 'n aantal konstrukgroepe gereduseer. Beskrywings van konstrukgroepe is aan die hand van n literatuurnavorsing gedoen. Die konstrukgroepe (tevredenheid, vermaaklikheid, interessantheid, sosialiteit, duidelikheid, realiteit, tempo en emosialiteit) toon 'n mate van ooreenstemming met die sewe Schlinger basisfaktore. Die onderliggende indiwiduele konstrukte wat vermaaklikheid, sosialiteit tempo en interessantheid beskryf, toon hoe korrelasies met waardering wat daarop dui dat waardering meer as net vermaaklikheid behels. Fase twee was meer, It is important that, given escalating cost considerations, marketing organisations determine the effect that their marketing efforts have. With regard to the role of advertising m consumer behaviour, attitude towards commercials is of utmost importance. This study examined the liking of television advertisement concept and analyses the effect of this concept on attitude towards television advertising. The viewer response profile as developed by Schlinger (1979) is commonly used to evaluate viewer's attitude towards television commercials. This study attempted to investigate the applicability and validity of this instrument amongst South African television viewers. The study consisted of two phases. Phase one was more qualitative in nature and investigated the viewer's cognitive structure of attitude towards television commercials. The theoretical approach used during this phase was personal construct theory. It was found that viewers on average use six constructs to evaluate whether they like or dislike commercials. 313 Constructs were elicited and based on individual grid analyses and correspondence analysis a reduced number of construct groups was identified. These construct groups ( contentness, entertainment, interesting, sociality, clearness, reality, emotionality, and tempo) show a measure of similarity to the seven Schlinger factors or dimensions. The individual constructs, which make up entertainment, sociality, emotionality, tempo and interesting, show high levels of correlation with advertisement liking. This finding suggests that advertisement liking involve more than pure entertainment. Phase two was more quantitative and consisted of analysing 382 viewer response profiles. A factor analysis of the 32 items, which make up the viewer response profile, resulted in seven factors. The first five factors (entertainment, confusion, relevant news, brand reinforcement and empathy) show similar factor loading to factor analytical studies done in the United State
- Published
- 1998